Maak ’n skenking vir ons pogings om Afrikaans as inheemse taal te laat erken

Do you prefer to make an Offline Donation?


The DA makes use of Peach Payments to process this transaction securely. The DA itself does not capture or retain your credit card information in this process.

Frequently Asked Questions

Die DA sal nie ophou baklei:

  • dat Afrikaans as inheemse taal in die taalbeleidraamwerk vir Hoër Onderwys erken word,
  • dat Minister Nzimande die Afrikaanssprekende gemeenskap om verskoning vra, en
  • dat Afrikaanse onderrig in universiteite uitgebrei en nie ingeperk word nie.

Wys asseblief u ondersteuning deur ’n skenking te maak vir ons pogings om hierdie kwessie te versterk.